Monday, March 1, 2010
Guitar
Daar is min dinge wat my so opgewonde maak as om my dogtertjie te sien met 'n guitar om die nek. Ek het haar so 2 weke gelede belowe dat ons vir 'n haar 'n guitar gaan koop. Sy het net een voorwaarde gehad, en dit was dat dit 'n pienk een moet wees. Dit is nou maar hoe meisies is. Ons het nogal gesoek vir hierdie een, want die al die nuwe kinder guitartjies het nie meer snare nie. Alles is nou elektronies. Ek en Debbie is baie lief vir musiek, en dit lyk asof Carli ook so voel oor musiek.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

Goed gedoen Stephan. Ek kan sien jy hou van jou Gadgets!
ReplyDeleteGeluk met jou en Debbie se sewe jaar! Ek weet nie hoe sy dit gedoen het nie! heheeee
Ek hou baie van die pienk guitar. Waar en Hoeveel? My kinders sal van so iets ook baie hou!
Ek is natuurlik 'n Leeu ondersteuner, en sal daardie onderwerp maar laat verby gaan.