Monday, March 29, 2010

Easter

For God so loved the world, that He gave his one and only son, that whoever believes in Him, shall not perish but have eternal life.
Poiche Iddio ha tanto amato il mondo, che ha dato il suo unigenito Figliuolo, affinche chiunque crede in lui non perisca, ma abbia vita eterna.

Monday, March 1, 2010

Guitar


Daar is min dinge wat my so opgewonde maak as om my dogtertjie te sien met 'n guitar om die nek. Ek het haar so 2 weke gelede belowe dat ons vir 'n haar 'n guitar gaan koop. Sy het net een voorwaarde gehad, en dit was dat dit 'n pienk een moet wees. Dit is nou maar hoe meisies is. Ons het nogal gesoek vir hierdie een, want die al die nuwe kinder guitartjies het nie meer snare nie. Alles is nou elektronies. Ek en Debbie is baie lief vir musiek, en dit lyk asof Carli ook so voel oor musiek.
Posted by Picasa

Stormers Bo!



Hierdie was die wedstryd tussed die Stormers en die Leeus. My leeu vriende was vol hoop dat Dick Muir alles sou reg toor, maar dit was toe nie die geval nie.
Posted by Picasa